Kyk wat het ek gewen! En al wat dit gekos het was 'n comment op een van my gunsteling blogs. Henriëtte van tjou-tjou het dit ontwerp en besluit om twee daarvan weg te gee aan iemand wat op haar blog comment. Toe word my naam sowaar uit die hoed getrek! (speech, speech! :) Al haar ontwerpe is by Haas beskikbaar.
Nou ja ek het nie iets cools om weg te gee nie, maar 'n paar comments is altyd welkom :)
▓ ▓ ▓
Look at what I won! And all that it took was just a simple comment on one of my favourite blogs. Henriëtte from tjou-tjou designed these awesome enamel mugs and decided to give two of them away to someone who left a comment on her blog. Lucky for me, my name was drawn! All here designs are available at Haas.
Now I don't have anything cool to give you yet, but a few comments are always appreciated :)
Ai tog dis GROEN!!!!
ReplyDeleteEk hou van die groen...dit gee dit 'n meer klassieke blikbeker gevoel :)
ReplyDelete} dankie vir die blog. gaan nou dadelik tweet ;)
ReplyDeletePlesier! :)
ReplyDeleteWanneer geniet ons 'n lekker koppie boeretroos?
ReplyDelete