Het hierdie lank terug op 'n blog gesien wat ek volg en dink dis nogal cool. Dis 'n badkamermat wat uit ou t-shirts gemaak is. Julle weet mos ek hou daarvan as ou goed nuwe lewe kry :) Gaan kyk gerus bietjie daar rond.
tjou-tjou
▓ ▓ ▓
I saw this a long time ago on a blog that I'm following and I think it's quite cool. It's a bathroom rug made from old t-shirts. By now you know that I like it when old items get a new lease on life don't you? :) Check it out.
tjou-tjou
} wat 'n lekker verrassing vanoggend. wynand, jy maak my dag.
ReplyDeleteplesier, dis so cool ek moes dit deel :)
ReplyDelete