Monday, February 6, 2012

Tegnies is dit seker 'n "buislig"

Ek was 'n slag lus om 'n ander soort lig te maak, en hier is dit nou. Die lens bestaan uit klomp glasbuisies wat ek aanmekaar vasgeplak het. Die swart boks was 'n rekenaar se "Power supply" gewees en die blou voetjies is van die glasbuisies se proppe gemaak. Soos jy op die een foto hieronder sal sien, werk die lig ook ewe goed op sy sy. Moet sĂȘ, ek is heel tevrede met hoe dit uitgekom het.

▓ ▓ ▓

For once I felt like making a slightly different type of light, and here it is. The lens is basically a lot of glass tubes glued together. The black box used to be a computer's power supply and the blue feet are made of the lids from the tubes. As you'll see on the photo below, the light also works equally well on its side. I must say, I'm quite happy with how it came out. 

2 comments:

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.