Saturday, April 2, 2011

Alles behalwe "random" fotos



Uitsig vanaf ons huis./View from our house.

Ook vanaf ons huis geneem...duh./Also taken from our house...duh.



Net oor die witbrug, buite die dorp./Just outside town.

Sommer so bietjie deur my Calvinia fotos gegaan en besluit om 'n paar te deel. Wie't nou 'n Ster Kinekor of Nu Metro nodig gehad as jy hierna kon kyk?

▓ ▓ ▓

I had a look through my Calvinia photos and decided to share a few. Who needed a cinema when we had this to look at?

5 comments:

  1. Kom ek probeer weer. Wat ek laas keer wou se toe my comment poging nie wou werk nie is. " Hierdie fotos laat my sommer terug verlang na ons dorp die mooiste sonsondergange en berge is maar net daar!!!

    ReplyDelete
  2. Jy moet dalk dink om dit in te stuur. Jy sal beslis iets wen. Stunning pics!! Veral daai een met die duk rooi wolke.

    ReplyDelete
  3. Baie dankie rooi bloed. Die wolke was daar, ek het maar net die kamera se knoppie gedruk :)

    ReplyDelete
  4. Nee, dis nie net jy wat die fotos geneem het nie. Jyt n oog vir sulke fotos nodig! Die een waar die wolke so duk en rooi is lyk soos God met my praat!

    ReplyDelete

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.