Monday, August 8, 2011

Iets vir my lessenaar


Uiteindelik weer 'n slag 'n post. Ek was laasmaand bietjie stil gewees (als my verjaarsdag se skuld dat ek so besig was dat ek nie kon blog nie :) Maar nou's ek terug, een jaar ouer moet ek bysê. Hier is 'n ietsie wat ek die naweek aan gewerk het, 'n pennehouer. Dit bestaan hoofsaaklik uit ou rekenaar dele wat nog oorgebly het van die cd rak wat ek so 'n tydjie terug gemaak het.
Wonder wat gaan die mense by die werk als te sê hê as ek dit môre langs my rekenaar gaan staanmaak. Ons sal sien.

▓ ▓ ▓

Finally a new post! As you can see, I was a little quiet last month (all my birthday's fault that I didn't get time to blog) But now I'm back, one year older and ready to blog blog blog. Here's a little something that I worked on this weekend, 'n pen holder. It is largely made out of old computer parts that was left over from the cd/bookcase I made a while ago.
I wonder what the people at work will have to say when I take it to work tomorrow. I guess we'll find out.

4 comments:

  1. HI Wynie,

    Hoe gaan dit vandag, nogals aan jou gedink toe dag ek om op jou webblad te gaan rond snuffel.

    Wat het die kollegas toe gesê oor jou pennehouertjie?

    O ja, jy lyk heel smaaklik vandag.

    Groete

    ReplyDelete
  2. Hi Starbright, die kollegas het darem net goeie goed te sê gehad,alhoewel ek nie weet wat hulle agter my rug sê nie :) Dankie vir die rondsnuffel op my blog, gaan gerus voort.

    ReplyDelete

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.