Saturday, January 8, 2011

Twee tale

Ek probeer om op elke post beide Afrikaans en Engels te tik, maar soos jy kan sien die engels is altyd kort en afgewater. Duidelik is ek nie nou lus vir vertaal nie, so trek maar die woordeboek nader of kyk net die prentjies.

English people:
Look at pictures :)

No comments:

Post a Comment

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.