Saturday, January 8, 2011

Bedkassie

My kinderjare bedkassie wat ek so bietjie verander het. Die voete het gewaai, blikkie swart spraypaint het sy ding gedoen, en toe vir iets anders het ek die handvatsel uit 'n ou ligskakelaar gemaak. Dis wat gebeur as jou pa 'n bouer was met 'n waenhuis* vol ou goed.

*Ja...waenhuis. Dis iets wat baie mense snaaks vind maar dis hoe ek dit ken. Garage, motorhuis, watookal, dis 'n waenhuis.

No comments:

Post a Comment

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.