Saturday, January 8, 2011

Long live die Mikrogolf

Hierdie is my mees onlangse projek gewees. Dit was oorspronklik die werk se ou mikrogolfoond wat gebreek het toe vat ek dit. Ek sien dit as my krismis bonus.
Nou het ek 'n ekstra bedkassie/hoekkassie.

Ek het versigtig met my skroewedraaier al die gevaarlike dele uitgehaal en die buitekant toe begin spray. Ek voel egter te sleg om die gevaarlike binnegoed in die drom te gooi, so nou lê dit maar in my kamer in 'n sak (heel moontlik besig om my "radiation poisioning" te gee.

Waar gooi mens sulke goed weg?


No comments:

Post a Comment

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.