Saturday, January 8, 2011

Lessenaar/ Wall unit affêre

Hierdie is een van die eerste groot projekte wat ek aangepak het. Daar was oorspronklik 3 regop draad hokke, waarvan ek die een opgesny het om die lessenaar gedeelte en die boonste printer/scanner rak van te maak.

Silwer met 'n swart hout blad - een van my gunstelling kleur kombinasies.

No comments:

Post a Comment

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.