Monday, May 16, 2011

Die Rooierwe, of moontlik Mars


Net vir ingeval jy gewonder het hoekom hulle dit die Rooierwe noem :) Dankie vir die kiekie Google.

▓ ▓ ▓

Just in case you were wondering why they call it Rooierwe (Red stands). Thanks for the shot Google.

2 comments:

  1. Hmm daai is definitief mars

    ReplyDelete
  2. Dalk het Google se satelliet anderkant toe gekyk toe die foto geneem is :)

    ReplyDelete

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.