Saturday, September 17, 2011

Sleutelhouer/Keychain


Sommer 'n sleutelhouer wat ek vir 'n vriendin se 25ste verjaarsdag gemaak het. Sy kry binnekort 'n nuwe kar en ek het gedink met hierdie as 'n geskenk, ry ek altyd saam in die nuwe motor :) Soos jul kan sien het ek nog so 'n paar rekenaarparte wat in my kamer rond lĂȘ en wag vir 'n geleentheid om te wys wat hul kan wees :)

▓ ▓ ▓

Just 'n keychain I made for a friend's 25th birthday. She is getting a new car soon and I thought that with this as a gift, I will always be along for the ride in the new car :) As you can see, I still have a few computer bits and pieces lying around in my room waiting for an opportunity to show what they can be :)

7 comments:

  1. Dis nou 'n baie nice geskenk!!!

    ReplyDelete
  2. Dis nou 'n nice geskenk!!

    ReplyDelete
  3. Wat gaan jy vir my maak wanneer EK verjaar?

    Dis baie oulike geskenk, jys is baie kreatief!

    God het vir jou 'n goeie gawe gegee.

    ReplyDelete
  4. Kan ek een kry wat se A3?

    ReplyDelete
  5. Dankie Starbright. Laat weet my wanneer jy verjaar dan kyk ek of ek 'n plan kan maak :)

    ReplyDelete
  6. Ek kan kyk of ek nog 'n A en 'n 3 oor het :)

    ReplyDelete
  7. ek verjaar 24 april

    ReplyDelete

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.