Sunday, June 12, 2011

Meant to be a keychain



Die eerste keer wat ek die giftcard gesien het het ek nie gedink W vir Woolworths nie, ek het gedink W vir Wynand :) En nou hang dit al te lekker aan my karsleutels as 'n sleutelhouer.

▓ ▓ ▓

The first time I saw this giftcard I didn't think W for Woolworths, I thought W for Wynand. And now it's hanging all to nicely on my car keys as my new keychain.

9 comments:

  1. Ek wonder wat wil wynand graag die jaar vir sy verjaarsdag he????? se asb vir my wynie!!! asb!

    ReplyDelete
  2. Hmmm, ek het aandeel in daardie sleutelhouer, oh yeah!!

    ReplyDelete
  3. Goeie More Mr Van Standen;

    Sal u so gaaf wees om vir ons jou lysie van verjaarsdag geskenke te stuur. Ons wil so lank begin uitkyk vir iets vir jou.
    baie dankie vir u samewerking!
    :-)

    ReplyDelete
  4. Goeie Middag Starbright. Ek sou kon doen met nog 'n paar official followers :)

    ReplyDelete
  5. Ek sal probeer om dit te laat gebeur. Maar wat soek jy andersins nog?

    Wie is starbright, vra jy!?!
    Wel, kyk gou agter jou, dan sal jy my sien.

    ReplyDelete
  6. A winning Lotto ticket, cd voucher, mr price voucher, VW Scirocco, gadgets etc. :)

    ReplyDelete
  7. Goeie Middag Wynand.

    Baie geluk met jou verjaarsdag.
    Hoe was jou verjaarsdag toe gewees?
    Jammer ek kon nie vroeer vir jou gesê het nie, ek was uitstedig gewees, en het nou eers terug gekom.
    Het jy dit baie geniet? Wat het jou dag spesiaal gemaak?

    Baie geskenke gekry? Goeie geskenke gekry?
    Mag jy 'n geseende jaar/dag hê.
    Groete
    Starbright

    ReplyDelete
  8. Baie dankie. Ek kan met gemak sê dat dit die lekkerste verjaarsdag tot dusver was. Awesome vriende, familie en geskenke.

    ReplyDelete

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.