Saturday, February 19, 2011

Hoe om te comment

Ek weet ek is soos 'n kat om 'n derm, maar ‘n hele paar mense het dit onder my aandag gebring dat hulle sukkel om te comment op die posts. Aangesien ek so desperaat is vir kommentaar, gaan ek dit stap vir stap verduidelik. As dit hierna nie werk nie, sal ek maar vir Google moet aanvat oor hulle simpel comment fasiliteit!

1. Kliek op die “link” onder aan die post wat sê hoeveel comments daar al is.


__________________________________________________________________________
2. Tik jou comment, kliek die “Select Profile” dropdown menu onder die comment blokkie en kies Name/URL.
__________________________________________________________________________
3. Tik slegs jou naam in (Nie nodig vir URL nie) en kliek “Continue”.

__________________________________________________________________________
4. Kliek nou “Post Comment”.

__________________________________________________________________________
5. Wag dan tot jy die boodskap in geel kry “Your comment will be visible after approval” om te weet dat jou comment deur is.


__________________________________________________________________________

Hoop hierdie help!

6 comments:

  1. Nou sien jy, jy moet dit nt stap vir stap verdudelik vir mense soos ek wat effe dom is met tegnologie.

    ReplyDelete
  2. Joe Wynand, dit wil nou vir jou gedoen wees, ek het nog nooit iemand iets so goed sien verduidelik nie, jy het jou beroep gemis, jy moes rekenaar onnie geword het, jy sou vir tannie Jeanne 'n go kon gee!!

    ReplyDelete
  3. Baie dankie Leandi! Sal jou laat weet wanneer ek begin aandklasse aanbied :)

    ReplyDelete
  4. AH YEA BOI :)

    I like this, it helped me to post this comment, today you have 1000 page views!

    ReplyDelete

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.