Thursday, February 3, 2011

Logo?


 Wat dink julle, kan dit vir eers werk as 'n "logo" vir Rooierwe?

What do you think? Can this work as a "logo" for Rooierwe for now?

4 comments:

  1. ek dink dis nice sou net daar iewers n R ingewerk het

    ReplyDelete
  2. ek het gegaan vir 'n "subtiele", "abstrakte" klein letter "r" in die rooi blokkie :)

    ReplyDelete
  3. O ok sorry as jy stip kyk dan sien jy nogal dis 'n kleinletter r. Dis erg abstrak.

    ReplyDelete
  4. Dalk te abstrak. Sal kyk of ek dit bietjie duideliker kan maak. Dankie vir die "input"

    ReplyDelete

Los daar 'n comment, toe! If a red line appears after you click "Post Comment", just keep clicking it until your comment is submitted. It usually works after the 3rd click. Please.